UPCOMING EVENTS

The Square Circle, FFG Building, 73 & 75 Berg River Boulevard, Paarl

Toegang Gratis

Date and Time:

Location:

Price:

Paarl Proe

Kom ervaar die unieke smake en geure van die Paarl en omgewing.


Boetiekbier, olywe, wyn, kaas, vonkelwyn, die beste wors in die kontrei, gin, heuning, die heerlikste gebak.

 

Al hierdie lekkertes en méér wag op jou.

Daar sal proe en koop stalletjies wees van onder andere Kikka, Perdeberg, Tanzanite, Roses Handmade, Brenda’s, Goedehoop Slaghuis, L’Avenir, Wilderer, Koelenhof, Olyvenbosch, JanKan, Meat-on-Main en nog vele meer.

Kom bederf jou sintuie op die maat van lewendige musiek.


Bring gerus jou vriende saam.

  

28 Feb, 16:30-23:00

021 872-9862

Booking:

follow us!

  • Facebook Social Icon
  • Twitter Social Icon
  • Instagram Social Icon

©2019 Kikka Coffeeflorist

V19.1212.1

Website by Jabuka Consulting

Visits: